Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Verdeelde land #eBoeke

http://myafrikaans.com/verdeelde-land.html

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom?

In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid – en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse minerale energiekompleks en plaaslike politici.

Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word – wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. ‘n Belangrike waarskuwing en wekroep.

via Verdeelde land.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment