Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Snydokter – Fiksie – eBoeke

Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn … nadat ’n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na ’n mislukte operasie. George, ’n privaat speurder, en Monique wat by ’n reklameagentskap werk, is warm op sy spoor. Hulle kry naamlose elektroniese boodskappe wat na ’n blog verwys waarin kosmetiese operasies beskryf word. Maar hoe betroubaar is hierdie “leidrade”? Lei dit hulle nie juis op ’n dwaalspoor nie?

via Snydokter – Fiksie – eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment