Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Sluit aan by die Afrikaanse dorp in die wolke!

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

Sluit aan by AllesAfrikaans

Nuus: AllesAfrikaans laat slegs ʼn duisend lede toe om ‘n nuwe Afrikaans kuber- platform te toets!

Hoekom het ander mense altyd al die geluk en as jy as agteros in die kraal kom is die is nuutste soos gister se ontbyt.  Nou vir eenkeer gaan jy die persoon wees wat met ʼn skalkse glimlag gaan uitroep: “Wát, moenie sê jy het nog nie burgerskap by AllesAfrikaans nie, ander netwerke is so 2012!”

Ons by AllesAfrikaans het moeite gedoen om aktiewe Afrikaanse internetgebruikers te identifiseer wat deel sal uitmaak van ʼn groep ereburgers van díé nuwe Afrikaanse kuber-dorp in die wolke.

Word deel van hierdie geselekteerde groep wat op hoogte gehou sal word oor die finalisering van ons kuber-dorp en eerste ʼn wipwarit-uitnodiging sal ontvang om die Afrikaanse e-platform te toetsbestuur.

As jy moeg is vir klets, skinder en kiekies ruil, sluit vandag aan by AllesAfrikaans, wees deel van die toetsfase en steek eerste ʼn kleim af in die kuber-gemeenskap.

Na die toetsfase sal AllesAfrikaans beskikbaar wees vir Almal!

 

 

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment