Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Samoe[r]sa reis. C. Johan Bakkes | Iets om te lees

Afrikaanse eBoek

Ek is ‘n ou wat maar stadig lees, so met die vingertjie wat die lyntjies volg en die bekkie wat die woorde klank soos ek aangaan, so iemand wat iets wil skryf wat ek geniet moet stadig genoeg skryf sodat ek kan byhou.

Johan Bakkes is so ‘n skrywer. Een van die min wie se skrifsels ek altyd in een sitting deurlees. Ja dit help dat die boekies nie te dik is nie, hierdie een is so 150 bladsye, maar al was hy ook 1500 bladsye het al sy stories vir my dieselfde probleem. Hulle raak te gou klaar! Ja ek is ‘n groot Bakkes aanhanger, en daarmee diskwalifiseer ek sekerlik enige kredietwaardigheid van ‘n objektiewe resensie. Laat dit maar so wees, kuns in my nederige opinie is nie oor hoe duur dit is, wie se naam onderaan geteken is of hoeveel groot woorde dit bevat nie. Kuns gaan oor hoe dit jou maak voel.

Kliek op die afbeeldinding om die eBoek te koop!

via Samoe[r]sa reis. C. Johan Bakkes | Iets om te lees.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment