Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Sake doen in Afrikaans: Alles Afrikaans

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Stel jou dienste en produkte beskikbaar. AllesAfrikaans is ‘n instrument waarmee ‘gewone mense’ in staat gestel word om self ‘n ‘eie winkel’ te bou om sake mee te doen. Van die werktuigkundige wat sy diens aanbied of die tannie in die dorp wat koek bak en kinders versorg tot die uitgewery wat boeke verkoop. Van die Afrikaanse onderwyser wat taalles wil gee tot die skrywer van ‘n kookboek of die kunstenaar wat sy of haar werk wil bemark.

Met AllesAfrikaans bereik jy die juiste mense, bou jy gemeenskappe, maak jy jou dienste of produkte beskikbaar en kan jy self advertensieveldtogte voer om mense op hoogte van jou saaklike bedrywighede te hou.

Alles Afrikaans.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment