Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Pole en SA: twee kante van munt | Afrikaanse eBoeke

http://myafrikaans.com/ver-wink-die-suiderkruis.html

Daar word selde in Pole ’n historiese verband met Suid-Afrika getrek. In die tweede helfte van die 19de eeu word Afrikaners dikwels uit ’n negatiewe oogpunt beskou. Uit die perspektief van voorstanders vir die onafhanklikheid van die verdeelde Pole tussen Pruise, Rusland en Oostenryk van 1772 tot 1918 het die Republiek nie goed genoeg gesorg vir die ekonomie, behoud van taal en nasionale identiteit nie. Die Transvaalse politieke elite was dus, nes die Poolse adel aan die einde van die 18de eeu, medeverantwoordelik vir die verval van die staat en die verlies van soewereiniteit. Daarenteen beskou die 19de-eeuse Poolse reisigers na Suid-Afrika die Xhosa en Zoeloe as “trotse nasies”. Die Kaapse oorloë is as “opstande” beskryf, wat kon verwys na die Poolse verset teen die Russiese besetting in 1830 en 1863. Die negatiewe beeld van Afrikaners verander egter in 1899, toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Die Boere is in die Poolse pers onmiddellik tot mede-strydvoerders teen die imperiale verdrukking verklaar. Ná 1902 het Suid-Afrika nie meer so dikwels in die Poolse literatuur voorgekom nie, tog is daar tot in 1939 gereeld reisverslae en etnografiese werke uitgegee.

via Pole en SA: twee kante van?munt | Rapport.

http://myafrikaans.com/ver-wink-die-suiderkruis.html

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment