Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Ons Tuiste | AllesAfrikaans – Die drang om te deel!

AllesAfrikaans is ‘n huis.  ‘n Veilige hawe. Die plek waar jy leef.

 

AllesAfrikaans is ook ‘n koffiekroeg of ‘n Saterdagoggend-mark. Die plek waar jy na verlore ou langspeelplate soek, bekendes ontmoet en nuwe grille ontdek. ‘n Plek waar ‘n iemand, verlore in eie gedagtes, deur vergeelde boeke blaai en waar ‘n vrou agter die toonbank van ‘n stalletjie staan en koeksisters verkoop.

 

Dit is AllesAfrikaans. Ons huis. Ons kultuur.

Kliek hier om te proe aan allesafrikaans.com

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment