Working in the Netherlands


Uitbreiding na Nederland gee ondernemers 'n onregverdige voorsprong

Proud part of StartupDelta

Proudly part of StartupDelta

Drie redes hoekom Nederland ondernemers ‘n onregverdige voorsprong gee:

#1

Die invloedrykste en voorloper multi-nasionale ondernemings is in Nederland gevestig.  Dit gee ondernemers die geleentheid om ‘n idees vinnig in Europa te toets en verskaf ‘n poort na die res van die wêreld.

#2 

Waar ‘n onderneming ookal gevestig in Nederland is dit nooit meer meer as 90 minute weg van ‘n hoë  tegnologie cluster af nie. Voorbeelde van die clusters is:

Den Haag: Sekuriteit

Leiden: Biotech

Utrecht:  Gesondheidsdienste

Friesland: Watertegnologie

Twente: Hoë tegnologie sisteme en materiale

Delft: Industriële sisteme en inligtingstegnologie

Wageningen: Voedsel en Landbou

Rotterdam: Hawegtenologie, mediesetegnologie, energie en kos

Groningen: Data tegnologie en energie

Limburg: Logistiek, voedsel en en slim-materiale

Amsterdam: Kreatief, internet, hoë tegnologie sisteme, ekonomie en finansies

Brainport Eindhoven: Hoë tegnologie sisteme en materiale

Arnhem/ Nijmegen: Gesongheidstegnologie en energie

#3

As dit hier werk, sal dit enige plek in die wêreld werk. Omdat Nederlander “early adopters” van tegnologie is die land nog altyd gesien as as ‘n ideal toetslaboratorium vir nuwe uitvindings.

Voorbeelde van Nederlandse uivindings: