Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus oor eBoeke

Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik betroubare data beskikbaar oor waarop lesers eBoeke lees nie.

http://myafrikaans.com/e-boeke.html

Dit is interessant om te kyk wat die neiging in Amerika is. Volgens die Pew Research ondersoek is die mees gewilde toestel om eBoeke te lees vir die 16-29 ouderdomsgroep, ‘n persoonlike rekenaar of  ‘n skootrekenaar. Selfs vir die 30+ ouderdomsgroep is ‘n rekenaar of ‘n skootrekenaar tweede keuse. Hierdie ondersoek sluit e-lees vir werk en studie doeleindes in. Om op ‘n slimfoon te lees was die tweede gewildste toestel om eBoeke te lees, veral by jong volwassenes. Meer as ‘n kwart van die deelnemers in die ondersoek het ‘n eBoek die afgelope 12 maande gelees.

In die ouderdomsgroep 12-29 is eBoeke die mees gewildste by naskoolse studente. Vir eBoeke om werklik pos te vat in Suid-Afrika moet digitale inhoud gemik wees op die digitale toestel van keuse van jongmense: die slimfoon. Lees hier meer oor hoe om eBoeke op ‘n slimfoon te lees.

Volgens die Pew-verslag het eBoeke in dieVSA ‘n groot invloed op die lees gewoontes van jongmense wat deesdae meer geneig is om te e-lees in hul spaartyd. Jongmense lees nou eBoeke tydens reis- en wagtye.

Die diagram hieronder gee ‘n aanduiding van die toestelle wat die ondersoekgroep die afgelope 12 maande gebruik het om eBoeke te lees.

via Nuus.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment