Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Wederkoms: Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop

Resensie van Wederkoms (#Afrikaanse eBoek) deur Joan Hambidge

Op die buiteblad van Louis Krüger se roman skryf George Louw dat dit vir hom moeilik is om sy ­fassinasie met hierdie teks presies onder woorde te bring. Met dié ­uitspraak kan ’n mens volledig ­akkoord gaan. Aangrypend is die vol­gehoue beelding van Jannes Hoop se armoedige lewe en stryd om oorlewing.

Dié jongste van vyf kinders, met ’n soeke na aanvaarding by die skool, die verwerking van veral sy pa se dood en sy lewe op die Eiland, word delikaat verhaal. Op behendige wyse word die spel tussen die simboliese en aardse werklikheid volgehou. Hy sien engele en woon op ’n plek genaamd die Eiland.

Die kind as buitestaander – voor­treflik al behandel deur ­Truman Capote en Carson McCullers, en in Afrikaans deur Jan van Tonder (in Roepman) – stel besondere eise aan die skrywer se verteltegnieke.

via Nuus – Wederkoms: Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment