Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Voel jy soms oorwerk? Sandra is daar om te help!

Sandra is ‘n virtuele assistent wat professionele administratiewe ondersteuning verskaf aan besige sakemense. ‘n Virtuele assistent beskik gewoonlik oor vyf jaar beroepsgerigde ondervinding en verrig die dienste vanaf ‘n tuiskantoor per internet en of telefoon.

‘n Virtuele assistent is gewoonlik onafhanklik en verskaf professionele administratiewe, tegniese, kreatiewe en sosiale ondersteuning vir kliënte. Omdat ‘n virtuele assistent ‘n onafhanklike kontrakteur is, is kliënte nie verantwoordelik om inkomstebelasting te bereken of enige ander voordele, werksplek of toerusting te voorsien nie. Kliënte betaal vir 100% produktiwiteit en dienste wat pasgemaak is vir hul behoeftes.

Die gebruik van ‘n virtuele assistent kan ure byvoeg in die besige werksweek van sakemense. Sake- en professionele persone kan van ‘n virtuele assistent gebruik vir enige taak soos om opvolgoproepe te maak of dankie kaartjies aan kliënte uit te stuur. Die opdraggewer bou ‘n vertrouingsverhouding met die virtuele assistent op soos met enige ander permanente werknemer.

via Nuus – Voel jy soms oorweldig? Sandra is daar om te help!.

Kontak my gerus as jy dit oorweeg om ‘n vryskutwerker in diens te neem.

Vryskutwerkers wat belang stel in ‘n opwindende internasionale loopbaan moet my dadelik kontak!

Kontak my ook per ePos!
mail@andrebeukes.com

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment