Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Uittreksel uit Hartsnare van die bos #eBoek

 

http://myafrikaans.com/hartsnare-van-die-bos.html

Eerlikheid

Sit ‘n sonbril op!   Nee ….. ek soek die eerlikheid.

 

ʼn Paar keer in die dorp het ek myself gevang met die gevoel van –

ek kry te warm, ek voel beknop, ek kry ‘n oog-kop steek,

ek ….. ek………..ek wil huis toe gaan!

Ek wil terug Bos toe gaan! Daar waar skerp sonstrale verander in die sagste groen.

 

Asseblief …. verlos my van al die wit geverfde geboue in die dorp,

my oë kan dit nie meer hou.

Plant die bome, want hier bak die son ……

my sekerlik rou.

Die wit T-hemp sluk al aan sy 2de bottel Jig –  en saam staan ons

soos skoongeskropte geraamtes, heeldag aan die rou.

 

 

 

En dan, dink ek aan die storie ……… van die Berg.

 

 

 

Daar was glo `n berg ……

Elke dag …… het daar ‘n wolkekombers aan sy voete gehang.

Terwyl sy voete vogtig onder die komberse lê, het sy kop bo die kombers uitgesteek.

Hoog bo in die helder blou lug, het die berg se kop rotsagtig staan en pronk.

Die warm son het so …. die berg se kop bestraal, elke dag, jare in ….. en jare ui

via Nuus – Uittreksel uit Hartsnare van die bos #eBoek.

http://myafrikaans.com/blog/hs1_eboek/

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment