Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Uittreksel uit die Afrikaanse eBoek: Kronkelpaaie

Nuus – Uitteksel uit die Afrikaanse eBoek: Kronkelpaaie.

Hiedie bundel bevat 32 sake waarin Andrew Barlow betrokke was of as aanklaer of as landros/streeklanddros en wat om verskillende redes interessant is. Die verhale het in gemeen dat almal ware gebeurtenisse is. Behalwe “Waar is Hy Nou”, “Om `n Perske te Pluk,” “Die Katedraal se Trappe,” en “`n Lamppaal As Galg” het almal in die howe afgespeel – “`n Lamppaal as Galg het wel later in die hof beland toe die betrokke persoon verhoor is. Almal het egter met die regspleging te doen al is dit in die geval van “Om `n Perske te Pluk” bloot omdat die hoofkarakter `n beampte van die hof was. Hy is nou reeds geruime tyd al dood en hy sou nie omgegee het dat die storie vertel word nie – hy kon later daaroor lag.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment