Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Ster eBoek van die week: Steel vir my 'n dogter

Nuus – Ster eBoek van die week: Steel vir my ‘n dogter.

Magda Small se Afrikaanse eBoek: Steel vir my ‘n dogter word met trots bekend gestel.

Meer oor Magda Small:

Ek het as plaaskind in die Bronkhorstspruit omgewing groot geword, vandat ek kan onthou was ek lief vir lees en Geskiedenis, ek wou altyd skryf maar dit het nooit gebeur nie. Later is ek getroud met die groot liefde van my lewe, het twee wonderlike seuns gehad en vir ‘n lang tyd het ek net huis-huis gespeel. Ek is die regte kunstenaar tipe, teken, skilder en al daardie kuns dinge. Na die seuns uit die huis is het ek begin werk, eers by kontrakteurs op die Kragstasie en toe by die Apteek waar ek nou nog is. Op vyf en veertig is my eerste boek uitgegee, ek het die storie tien jaar met my saam gedra, voordat ek op my man en seuns se aandrang dapper genoeg was om dit aan iemand voortelê, ‘n jaar later het my volgende boek, Godin van diamante gevolg. Ek is tans besig met die derde een. Stories kom sommer so na my toe, daar sal iets gebeur of ek hoor iets en dit word ‘n storie, die moeilikse deel is om die storie van my kop af op die rekenaar te kry.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment