Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Om 'n eBoek uit te gee in 2013

selfPub eBoeke

Dit is makliker as ooit om ‘n eBoek te publiseer, maar die keuses wat die skrywers moet uitoefen het ook meer kompleks geword. Skrywers het die spreekwoordelike wysheid van Salomo nodig om te navigeer in die selfPub landskap.

‘n Skrywer wat dit oorweeg om ‘n eBoek te publiseer moet 6 aspekte oorweeg :

via Nuus – Om ‘n eBoek uit te gee in 2013.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

1 Comment

  •    Reply

    Andre, onder die tiene ebn kindeerboeke sien ek sien hier heelwat klassieke ou Afrikaanse treffers bv Trompie, Saartjie, Keurboslaan, Uile, ens. ook PJ Schoeman. Hoe is die verkope? Dan sien ek ook sowaar dr Jan van Elfen. Ek het ‘ boekie vir dogters geskryf en self uitgegee, Dit gaan oor verhoudings met die teenoorgestelde geslag.en dit het plaaslik by die hoerskool baie goed gedoen en die kinders se kommentaar was baie positief. maar soos jy weet, neem bemarking baie tyd, en agv krisses in my lewe kon ek nog nie na ander skole gaan nie. Wat ek wil weet, is: is daar ‘n mark vir sulke e-boeke? Verder wil ek weet of prentjies in e-boeke toegelaat word? Kan dit werk as elke bladsy bv ‘n swart en wit sketsie het van 3 hartjies wat aan lintjie hang?
    En verder; is daar ‘nb mark bir kleuter en laerskool prenteboekstories in e-boek formaat?
    VBaie dankie

Leave a Comment