Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – 'n Feëverhaal: nuwe Afrikaanse eBoek

Afrikaanse eBoek

‘n Nuwe fantasieverhaal in Afrikaans. Al ooit gewonder waarheen feetjies verdwyn het?

In hierdie nuwe vertelling van die feetjie legende ontdek jy die wêreld van feetjies. Ontdek waar hulle nou woon en hoekom hulle daar woon. Zant, die prins van die feetjies, saam met sy vriende, Kobias en Minks, woon hulle in ‘n koninkryk afgesonder van die res van die wêreld. Hulle skep hulle eie avontuur en herontdek die wêreld. Saam leer hulle meer van ‘n verbode wêreld en ontdek ‘n manier om hierdie wêreld te besoek. ‘n Storie vol interessante feite met Suid – Afrika se plant – en dierelewe as agtergrond.

Werrner vertel meer om homself:

– Ek is n hoërskool onderwyser. Ek geniet my werk baie. Die feit dat ‘n mens met so groot verskeidenheid mense te doen kry maak die werk lekker.

– Ek bly tans in Johannesburg maar kom oorspronklik van Nelspruit af, seker een van die mooiste plekke in SA.

– Ek geniet dit baie om te skryf en is mal oor die gevoel om my verbeelding op papier te kan sit. Dit is lekker om die dinge en beelde wat in my kop aangaan met mense te kan deel. Ek is mal oor fantasieverhale. Stories waar towerkrag, helde en al die fantasie wesens tot stand kan kom. Dit is lekker om werelde te kan skep wat nie eintlik bestaan nie, maar in my kop skep ek hierdie werelde met die hoop dat die leser dit kan sien soos ek dit sien.

– My eerste boek, ” ‘n Feeverhaal” was baie lekker om te skryf. Ek hou van lees, maar vandat ek begin skryf het, vermy ek lees heeltemal. Die rede hiervoor is om my werk oorspronklik te hou. Ek is bang as ek ander fantasieverhale lees, gaan dit my beinvloed en dat ek dalk iets gebruik wat nie oorspronklik my idee is nie. Ek probeer regtig dat dit wat in die boek is soveel as moontlik my idee is.

via Nuus – ‘n Feëverhaal: nuwe Afrikaanse eBoek.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment