Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Marzanne stuur shalom uit Israel #eBoeke

http://myafrikaans.com/granate-bloei-in-jerusalem.html

Marzanne was die vertaler van die Zion Chronicles-boekreeks en dit het haar gemotiveer om Israel te besoek. Binne die bestek van twee en ’n halwe jaar het sy Israel sewe keer besoek. Ervarings en waarnemings op hierdie besoeke het die grondslag gelê vir haar volgende roman, Granate bloei in Jerusalem, wat in 2003 by Lux Verbi.BM verskyn het. Granate is met die ATKV-Prosaprys vir 2004 bekroon en is in dieselfde jaar deur die Christelike Boekhandelaars aangewys as die wenner in die fiksie-afdeling. Die verhaal is ’n voortsetting van ’n verwikkelde verhaallyn wat Marzanne in Tyd van herkenning aangepak het en is ook ’n fyn en driedimensionele blik op die ingewikkeldheid van menslike emosies. Sy vertel aan Elize Parker dat Granate die geestelike soektog beskryf van die hoofkarakter, Marc, wat tydens sy reis ook na sy langverlore Joodse bloed-ouma soek midde-in ’n oorloggeteisterde Jerusalem. “Ek skryf oor die oorlog omdat ek dit so intens by my besoeke beleef het. Die stemming in Jerusalem is dié van desperate mense wat vrede wil hê.”

via Nuus – Marzanne stuur shalom uit Israel #eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment