Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – LitNet: Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?

http://www.litnet.co.za/Article/poolshoogte-hoe-gesond-is-die-afrikaanse-akademiese-uitgewersbedryf1

Volgens die katalogus op Van Schaik se webwerf is die beskikbare Afrikaanse titels in hooffokusgebiede soos handel, menslike en sosiale wetenskappe, opvoedkunde, gesondheidswetenskappe, publieke en ontwikkelingsbestuur en navorsing almal heruitgawes of herdrukke van handboeke wat jare gelede vir die eerste keer uitgegee is. Die 18 Afrikaanse titels onder die subkategorie tale in die kategorie menslike en sosiale wetenskappe is heruitgawes/herdrukke van boeke wat in die 1990’s verskyn het, dikwels met ondersteuning van die LW Hiemstra-trust. Hierdie titels sluit standaardwerke ook letterkundeverwant in wat waarskynlik nog in krimpende Afrikaans-departemente voorgeskryf of aanbeveel word. Slegs twee nuwe letterkundeverwante vakkundige Afrikaanse titels het sedert 2008 onder die subkategorie tale verskyn: ’n enkelskrywer-opstelbundel en ’n geleentheidspublikasie.

Daar bestaan nie meer ’n hoofstroom-uitgewery wat aan letterkundeverwante asook ander Afrikaanse akademiese boeke toegewy is nie. Daar is wel enkele kleiner rolspelers wat hierdie niewinsgewende/gesubsidieerde nismark in ag neem en soms Afrikaanse handboeke en/of vakkundige boeke publiseer.

via Nuus – LitNet: Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment