Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Afrikaanse eBoeke dossier: 1

Nuus – Afrikaanse eBoeke dossier: 1.

Eboeke het vinnig die voel-voel begin fase verby gesteek en vandag verkies miljoene lesers eBoeke bo die gedrukte boek. Stap net in Europa en Amerika deur enige aankomssaal of koffiewinkel en sien hoe lesers die nuutste topverkoper roman, tydskrif of self strokiesprente geniet op hul eLeser, Android-toestel, Ipad of slimfoon. As lesers gevra word hoekom hulle digitale teks verkies word die volgende redes opgenoem: Bekostigbaarheid, gerief, die draagbaarheid van die eLees-toestelle en toeganklikheid tot miljoene eBoeke met die druk van ‘n knoppie.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment