Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

myafrikaans » ‘n Nuwe Wildernis

Oor Suid-Afrika se Grensoorlog van 1966 tot 1989 in Namibië en Angola sal daar sekerlik nooit genoeg geskryf kan word nie. Daar is immers by die 500 000 dienspligtiges in dié tydperk opgeroep en baie – talle van hulle was destyds onwillige soldate – moet nog hul wedervaringe verwerk. Veral noudat hulle die luukse het van ’n terugblik op gebeure van meer as twee dekades gelede. Ben Viljoen vertel in ’n Nuwe wildernis die verhaal van ’n fiktiewe groepie dienspligtiges wat van 1973 tot 1983 by die Grensoorlog betrokke was en hoe hulle daarna nooit aan die spiraal van geweld in Suider-Afrika kon ontsnap nie.

via myafrikaans » ‘n Nuwe Wildernis.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment