Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Leerskool van die lewe, In die "Skool vir Gehardheid"

Afrikaanse eBoek

Cheryl Jonker se nuwe eBoek Leerskool van die Lewe is nou beskikbaar.

Cheryl skryf soos volg:

Ly u of u geliefde emosioneel as gevolg van  trauma?  Die oorsaak kan seksuele misbruik wees, of iets fisies, soos kanker. Die lewe deel aan ons almal klappe uit en dikwels het ons óf nie geleer om dit reg te hanteer nie, óf die skok daarvan veroorsaak ’n chemiese wanbalans in die brein.  Soos ek, is u miskien verkrag tydens ‘n afspraak.  Wat u psigo-dinamika ookal is, die liggaam reageer met ’n tekort aan chemiese oordragstowwe in die brein. Hierdie is die memoires van ’n angs en depressie-stryder.  In hierdie boekie word emosionele, geestelike en praktiese wenke gegee om u negatiewe emosies te help verander en u weer, met die hulp van God, hoop te gee.

via Leerskool van die lewe In die “Skool vir Gehardheid”.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment