Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Jou Kruger-wildtuin gids – met stories

http://myafrikaans.com/jou-kruger-wildtuin-gids-met-stories.html

Koop die eBoek hier!

“As daar ‘n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by ‘n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droë grasveld ruik, die hitte op jou vel voel…” Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wildtuin Gids is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor 50 jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die wildtuin te kry.

Frans Rautenbach se groot liefde vir die Krugerwildtuin het gelei tot sy boek Jou Krugerwildtuin Gids, met stories wat pas by Tafelberg-Uitgewers verskyn het. In die boek deel hy praktiese wenke om jou vakansie in die Kruger onvergeetlik te maak en deel ook sy beste Kruger-stories.

By die bekendstelling het Rautenbach en Toast Coetzer gesels oor die boek en hulle ervarings van die Krugerwildtuin.

Jou Krugerwildtuin Gids, met stories is ook in Engels beskikbaar as Your Kruger National Park guide, with stories.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment