Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Irma Joubert se tiende boek

Inligting deur Izak de Vries.

Immer Wes is ’n groot roman wat handel oor die twee Wêreldoorloë en uiteindelik via Suid-Afrika in Namibië (toentertyd Duitswes en Suidwes) eindig. Dit is haar se tiende boek.

Ses van haar boeke doen uitstekend in Nederlands.

Joubert het ongekende welslae in die buiteland behaal met van haar boeke wat reeds in Nederlands vertaal is. Dit sluit Ver wink die Suiderkruis, Tussen stasies, Tolbos, Anderkant Pontenilo, Pérsomi en Kronkelpad in. Altesaam 85 000 eksemplare van die ses titels het reeds verkoop.


Ook die Amerikaners is opgewonde oor die stukkie Suid-Afrikaanse goud wat hulle raakgeboor het. HarperCollins was nog nie eens klaar met die vertaling van Tussen stasies nie, toe vra hulle nog van haar boeke aan. Tussen stasies heet in Engels The girl from the Train en sal later binnekort beskikbaar wees. Die boek is in die VSA gekies deur die Target Book Klub en dit beteken dat die eerste oplaag ’n minimum van 40 000 sal wees.


Tussen stasies is al in Duits vertaal en is ook daar ’n reuse-sukses. Dit is reeds in ’n vierde druk, al is Das Mädchen aus dem Zug eers in 2014 uitgereik.

Die vertalers werk nou daaraan om ook Ver wink die Suiderkruis op Duitse winkelrakke te kry.

http://myafrikaans.com/ver-wink-die-suiderkruis.html

http://myafrikaans.com/tussen-stasies.html

http://myafrikaans.com/tolbos.html

http://myafrikaans.com/anderkant-pontenilo.html

http://myafrikaans.com/persomi.html

http://myafrikaans.com/kronkelpad.html

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment