Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Help mekaar in Afrikaans: Alles Afrikaans

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself.

Met AllesAfrikaans reik ons na almal uit, en veral na die wat ‘n helpende hand kan gebruik of soms ‘n bietjie aanmoediging nodig het. Leerlinge kan byvoorbeeld ander leerlinge met huiswerk help of ‘n onderwyser kan sy talent, kennis en vaardighede met meerdere skole deel. Jy kan jou eie vrywilligersgroep stig of by bestaande welsyn- en ander groepe aansluit. AllesAfrikaans bied ook gereedskap en ruimte om projekte bekend te stel wat daarop gerig is om die situasie en lewensomstandighede van hulbehoewende gemeenskappe en skole te verbeter.

Alles Afrikaans.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment