Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

http://myafrikaans.com/eugene-de-kock-sluipmoordenaar-van-die-staat.html

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande.

Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die “monster” van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste keer in Pretoria-Sentraal ontmoet. Hoe versoen sy die man “met die sagte stem” met die mens wat Prime Evil gedoop is?

Jansen se soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem, na De Kock se familie, vriende en oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas, wat talle ontboesemings teenoor haar gemaak het. Sy haal ook groot dele aan uit De Kock se dagboeke en ‘n ongepubliseerde tronkmanuskrip. In sy eie woorde is De Kock skreiend eerlik: oor sy wandade, oor sy opdraggewers – en oor sy berou. Dié boek skets ‘n prentjie van ‘n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op ‘n openbarende, soms skokkende manier.

via Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat.

via Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment