Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

“Dis nie luck nie – net genade”

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan, ná ‘n onverskillige lewe met drank en ‘n vergeefse soeke na ‘n dieper sin, heeltemal uitmekaarval.

Hy het sy gesin en huis verloor, maar een oggend met ‘n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy ‘n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander het.

Regardt is die merkwaardige verhaal van ‘n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op ‘n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe. Vandag is hy gelukkig getroud met Clara Joubert.

Die lig van die silwerdoek skyn weer op hom en oor sy lewe sê hy met oortuiging: “Dis nie luck nie – net genade.”

Koop die eBoek hier!

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment