Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Die sewe kruiswoorde

http://myafrikaans.com/die-sewe-kruiswoorde.html

Drie kruise. Een Middelaar. Sewe uitsprake.

Op ’n koppie buite Jerusalem het daar tweeduisend jaar gelede drie kruise gestaan. Jesus van Nasaret het aan die middelste kruis die geskiedenis letterlik in twee gedeel. Hy het die mag van sonde en dood finaal verslaan, sodat die mens vir wie Hy so lief is, weer die vreugde van ’n hegte verhouding met Hom kan beleef.Terwyl Jesus aan die kruis hang, vloei daar sewe uitsprake oor sy lippe – onvergelyklike woorde van liefde, hoop, versmagting en, uiteindelik, oorwinning. Daardie woorde weerklink vandag nog net so helder, en hou ook ’n boodskap in vir jóú lewe. Beleef hoe hierdie uitsprake God se liefde en genade in jou lewe tuisbring, en waarom die gebeure daardie Vrydag jou nie onaangeraak sal laat nie.

“Treffend en eenvoudig … dit is die lees oor en oor werd.” – Prof. Piet Strauss

via Die sewe kruiswoorde.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment