Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Die laaste dag

http://myafrikaans.com/die-laaste-dag.html

Die Laaste Dag is ‘n Afrikaanse tienernovelle oor ʼn fantasie storie van rassisme in ʼn Afrikaanse laerskool. Die gebeure vind gedurende die Geskiedenis periode plaas.

LitNet se kommentaar op die verhaal: “Oppas, Dana Strydom, hierdie Engelsman gaan vir jou ore aansit”.

David Clatworthy is ʼn bekende akteur en is tans op SABC in ON THE COUCH.  Hy het ‘n SAFTA toekenning vir KONSTERNASIE OP DIE STASIE ontvang. David was al in al die Sepies en mees onlangs op die Afrikaanse verhoog in ONS VIR JOU en JESUS, DIE MUSIEKBLYSPEL.

As mens die naam “Rooiberg” hoor, dink mens net aan een ding – blik. Mens dink nooit eintlik veel oor die myners en mense wat daar bly en werk nie: die wittes in hul oulike drie slaapkamer huisies met tuindwergies en keramiek-kaktusse en mexikane teen die muur by die voordeur, of die swartes in donker agterkamers met beddens op leë verfblikke of bakstene, of saamgehok in rye in die hostels in die kampong nie. Mens dink, “Ja jong, ou Rooiberg, ‘n oulike blik myn waar almal met groot vriendelike glimlaggies rond skarrel in die hartjie van die bosveld.” En vir ‘n lang tyd was dit so. Tot die donder belaaide oggend van 25 November 2007. Presies ‘n maand voor Kersfees. ‘n Dag wat vir ewig yskoue rillings deur die land se geheue sal laat kruip.

via Die laaste dag.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment