Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Die krag van intersessie #eBoeke

http://myafrikaans.com/die-krag-van-intersessie.html

Intersessie is een van die mees essensiële voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding begin bid vir die uitbreiding van die koninkryk. In Die krag van intersessie verduidelik Bennie Mostert die verskil tussen gebed en intersessie, hy gee riglyne vir ’n dieper verstaan van die gebedsverantwoordelikheid van die kerk, en hy motiveer gelowiges om voor God te gaan staan, sodat verlorenes gered kan word.

Hierdie boek gee ’n diepgaande verduideliking van intersessie en beklemtoon die belangrikheid daarvan. Intersessie staan nie teenoor aanbidding, lofprysing, danksegging, persoonlike versoeke en ander vorme van gebed nie en vervang dit ook nie. Daar is nie een vorm van gebed wat belangriker of “meer geestelik” is as enige ander nie.

Wanneer gelowiges se gebedsfokus verskuif na onbereiktes, herlewing en die verbreking van die vestings van die bose, sal ’n nuwe dag vir die kerk aanbreek, sal elkeen van ons medewerkers van God mag wees in die insameling van die oes

via Die krag van intersessie.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment