Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Deel en ruil: Alles Afrikaans

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, België en Suriname en bied kanse vir samewerking, uitruil en groei oor die grense heen.

Taal- en kunsliefhebbers sluit by die kunstenaarsgemeenskappe aan en volg die lewe en werk van hulle gunsteling skrywers, digters of ander kunstenaars. Ook in die buiteland word ‘n gehoor vir Afrikaans gekweek, om groter bekendheid te gee aan toere, besoeke en uitstallings van Afrikaanse kunstenaars.

Alles Afrikaans.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment