20% Korting op die eBoeke wat die afgelope week die meeste besigtig is! via Nuus – Ster eBoeke van die week: 17 Mei- 2013.
20% Korting op die eBoeke wat die afgelope week die meeste besigtig is! via Nuus – Ster eBoeke van die week: 17 Mei- 2013.
Nou het ek alles gehoor! Hoe sal jy daarvan hou om ‘n eBoek soos Kringe in ‘n bos te lees en te hoor hoe die olifante trompetter en die wind deur die bos waai. Uitgewers stel nou eboek weergawes vry van…
Meer as 750 eboeke in Afrikaans wat by NB-Uitgewers se onderskeie drukname verskyn het, is nou ook aanlyn as e-boeke ook beskikbaar by myafrikaans.com. Dit sluit in topverkoper-boeke deur Deon Meyer, Marita van der Vyver, Anchien Troskie, Dana Snyman en…
Nuus – Ster eBoek van die week: Steel vir my ‘n dogter. Magda Small se Afrikaanse eBoek: Steel vir my ‘n dogter word met trots bekend gestel. Meer oor Magda Small: Ek het as plaaskind in die Bronkhorstspruit omgewing groot geword, vandat ek…
Oor Suid-Afrika se Grensoorlog van 1966 tot 1989 in Namibië en Angola sal daar sekerlik nooit genoeg geskryf kan word nie. Daar is immers by die 500 000 dienspligtiges in dié tydperk opgeroep en baie – talle van hulle was…
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met ’n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir ’n elegante dinee. Die meeste…
Ster eBoek deur Chris Schoeman is slegs vir die volgende week beskikbaar teen 50% korting! Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte…
Aan die begin van die Franse Revolusie sit Baron Jacques Rousseau sy twee dogters en kleindogter, op ‘n skip Kaap toe. Hy hoop dat sy dogter haar stukkende lewe daar sal kan herstel, waar niemand hulle ken en kan veroordeel…
Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die…
Ek sit nie, sê ek, Ek soek net my paspoort. Sit, sê die vrou, Ek moet vyf name hê. My paspoort lê reg langs jou! sê ek. Vyf name, sê die vrou. Ek is haastig, sê ek, My vliegtuig wag.…