Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Bloedsusters

‘n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg.  Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral – selgs in ‘n bewegende trein, in ‘n nudistekamp, in ‘n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En ‘n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.

via Bloedsusters.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment