Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Als oor kop en wat haar lei om te skryf oor die liefde #eBoeke

Afrikaanse eBoek

Bernette Bergenthuin

CC wou nooit met merino’s boer soos haar pa se begeerte was nie. Trouens, sy wil glad nie boer nie. Die ander uiterste is waarheen haar hart trek: modes, ontwerpe, kleure, tekstuur. En dit is wat hierdie onversetlike hardekop met ’n flair vir boheemsheid uiteindelik bereik: Sy word ’n mode-ontwerper met net een voorbehoud – geen trourokke nie.

Maar ou skuld kan selfs só ’n meisie se pad verlê. En die buurman wat CC se pa by haar erfdeel ingooi, maak niks vir haar makliker nie. Asof dit nie genoeg is dat dié man as ’t ware haar vennoot is in die ding waarin haar pa haar dwing nie, is hy ’n beeldhouer, al vind sy dit heelwat later uit. En klei is nie al wat hy in iets heeltemal anders omvorm nie, hy doen dit ook met haar hart. 

Kliek hier om die eBoek te koop #eBoeke

 

Kliek op die afbeelding om die eBoek te koop!

Potgooi: Bernette Bergenthuin gesels Als oor kop en wat haar lei om te skryf oor die liefde

Bernette Bergenthuin, skrywer van onder meer Als oor kop, het met Esté Meyer Jansen gesels oor haar skrywersloopbaan, haar “day job”, haar vorige boeke en waarom sy juis oor die liefde skryf.

“Skryf is iets wat ek nog altyd gedoen het – wel seker vandat ek kán skryf. Ek onthou was ‘n klein dogtertjie, dan moet ek na skool huiswerk doen dan sê my ma vir my, ‘Voor jy kan gaan speel, moet jy eers vir my skryf wat die feetjies hier onder die tafel doen vandag.’ Ek dink dis hoe dit begin het – sy het my brein begin ontwikkel,” sê die jong skrywer oor haar eerste blootstelling aan skrywerskap.

via Potgooi: Bernette Bergenthuin gesels Als oor kop en wat haar lei om te skryf oor die liefde | LAPA Uitgewers.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment