Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

AllesAfrikaans onderwysplatform

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

Saam met ‘n aantal skole in Suid-Afrika, Nederland en België bou AllesAfrikaans ‘n onderwysplatform en program waarin ons digters, skrywers en ander kunstenaars direk aan die klaskamer wil verbind. Met hierdie projek wil ons die beste uit ons kultuur meer toeganklik maak vir al ons jong leerders.

“Onderwys is die hele samelewing se verantwoordelikheid en dit moet die kern wees om die nasie uit die moeras van onkunde, armoede, ongelykheid en werkloosheid te lig”, aldus adjunk-president Kgalema Motlanthe.

AllesAfrikaans wil kunstenaars uitnooi om hulle steun te gee. Digters en skrywers ‘deel’ hulle werk met leerlinge en kan aan verskillende onderwysaktiwiteite deelneem. Daarvoor rus AllesAfrikaans hulle toe met gebruikersvriendelike gereedskap wat samewerking tussen deelnemers maklik maak.

Sluit aan by https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaans/ om op hoogte te bly. Stuur asseblief ook hierdie berig deur aan ander belangstellendes.

https://www.facebook.com/allesafrikaans

https://www.facebook.com/allesafrikaans

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment