Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Afrikaanse eBoeke sal jou lewe verander!

Afrikaanse eBoeke

Afrikaanse eBoeke

“Ek vind televisie baie opvoedkundig. Elke keer as iemand die televisiestel aansit, gaan ek na ‘n ander kamer en lees ‘n boek.” -Groucho Marx

“Hoe meer jy lees, hoe meer dinge sal jy leer. Hoe meer dinge jy leer, hoe meer plekke sal jy besoek.” -Dr. Seuss

“Boeke is die stilste en die mees konstante van vriende; hulle is die toeganlikste en mees wyse van raadgewers en is meer geduldig as onderwysers.” -Charles William Eliot

“Jy het nie nodig om boeke te verbrand om ‘n kultuur te vernietig nie. Al wat jy moet doen is om mense te kry om op te hou lees.” – Ray Bradbury

Afrikaanse eBoeke is die dinamo vir die oorlewing van die moderne Afrikaans, koop een NOU!

Bron

Afrikaanse eBoeke is die goedkoopste en gerieflikste manier om boeke te lees waar jy ookal is.

Free images from FreeDigitalPhotos.net

Lees wat skryf Dr ST Potgieter oor die voordele van lees.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment