Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Afrikaanse eBoeke – Die A tot Z van name

Ontdek die belofte wat jou naam inhou.

Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9000 Suid-Afrikaanse name.

Dit lys byna 4500 name, variante en afleidings van dogters en vroue, en byna 4600 van seuns en mans in alfabetiese volgorde. Sommige name verwys na: die omstandighede by geboorte; die dag of tyd van geboorte; die geboorterangorde van die nuweling; die ouer se reaksie op die geboorte; die nuweling se voorkoms of gewenste karaktereienskappe.

Daar is deesdae ’n sterk neiging om vanne as voorname te gebruik en dikwels word woorde uit ons gewone woordeskat as name gebruik. Die naamskat is verder uitgebrei deur variante van tradisionele name, onafhanklike kort weergawes van tradisionele name en nuutgeskepte name.

Daar is ook talle vroulike weergawes van mansname. ’n Naam kan ook verband hou met ’n beroep, kleur, dier of voël; ’n plant, deug, taak of opdrag. Name van beroemde persone is ingesluit sowel as die belofte wat elke naam inhou, met ’n verwante skrifgedeelte.

Die volledige indeks maak dit maklik om name op te soek en ’n gedeelte aan die einde van die boek ondersoek die Christelike perspektief op die belangrikheid van name, die name van God en die praktiese toepassing van name op ons lewe.

Die A tot Z van name is ’n oorkoepelende, gesaghebbende gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van meeste Suid-Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou.

Kliek hier om die Afrikaanse eBoek te koop!

Afrikaanse eBoek

Afrikaanse eBoek

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment