Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal – Nie-fiksie – eBoeke

http://myafrikaans.com/6-ster-binne-die-ingewande-van-pretoria-sentraal.html

Hierdie is die verhaal (#eBoek) van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos agter die seldeure in en kamoefleer of versag niks nie.

 

Hy vertel van sy eerste nag in die selle waar hy vinnig die besluit moes neem om by die 26-bende aan te sluit, om oorlewing en om nie daardie nag ’n mede-prisonier se wyfie te word nie. Verder hoor ons eerstehands van bende-bedrywighede, drank- en dwelmmisbruik in die tronk en hoe tronkbewaarders omgekoop word. En ook sy omkeer …

via 6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal – Nie-fiksie – eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment