Pols: Leer ken karakters beter deur Facebook | Beeld.
Lank, lank gelede sou jy ’n boek lees, die storielyn en karakters by jou boekklub bespreek en in die stilligheid bespiegel oor die hoofkarakters se besluite.
Digitale leeservarings en veldtogte om eboeke op interaktiewe maniere te bemark bied egter aan lesers die opsie om op ’n meer persoonlike vlak met hul gunsteling-karakters te doen te hê.

