Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

100 Vrae en antwoorde oor gebed

Christelike eBoek

Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies is gebed?

In 100 vrae en antwoorde oor gebed gee Bennie Mostert praktiese antwoorde op vrae oor persoonlike en groepsgebed. Selfs die eenvoudigste vrae – wat jy dalk te verleë is om te vra – word beantwoord, byvoorbeeld waarvoor ’n mens moet bid en hoe om ’n uur sinvol te bid. Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde, maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge:

• Hoe werk gebed? En intersessie en geestelike oorlogvoering?

• Hoe bid jy vir gesinne, geestelike leiers en siekes?

• Hoe organiseer jy bidure en gebedskettings?

100 vrae en antwoorde oor gebed sal jou wêreld verander, want volhardende en doelgerigte gebed dra groot geestelike vrug. God word beweeg wanneer gelowiges bid!

via 100 Vrae en antwoorde oor gebed.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment